Local newsNews
Plaaslike spelers wys hul staal by Bokkieweek
Plaaslike netbalspelers gekies vir Oos-Transvaal se netbalspanne.
Eerskomende week gaan 18 netbalspelers van Heidelberg in verskeie Bokkiespanne netbalwedstryde speel.
Die Bokkieweek vind tussen 4 – 8 Julie plaas in Kroonstad waar daar verskeie sportsoorte aangebied word.
Die plaaslike netbalspelers wat gekies is, is:
o13: Amelia Strydom, Emma Barnard en Mieka Mouton.
o14: Jon-Benét Bauer, Lihandi Venter, Arné van Tonder en Leila de Beer.
o16: Caitlin Maré, Anche Wilken, René Venter, Melandi Grobler, Carla Viljoen en Karen Venter.
o19: Annelie du Plessis, Delaine Willemse, Meceila Brits, Madeli Grobler en Danell de Wet.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






