News

SA Skole Atletiek Kampioenskappe vir twee Volkies

Die twee Volkies sal teen die beste atlete in die land te staan kom.

HEIDELBERG – Twee atlete van die Hoër Volkskool neem die naweek aan die Suid- Afrikaanse Atletiek Kampioenskap deel.
Die kampioenskap vind op 6 en 7 April in Paarl plaasgevind.
Die atlete is: Jessica Wehmeyer (o18) wat in die hoogspring-item sal deelneem en Noa Froneman (o15) wat aan gewigstoot sal deelneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button