Local newsNewsBreaking News

Groot brande woed tans in Heidelberg

Lede van die GVE saam met Lesedi Brandweer is tans besig om te reageer.

Verwoestende brande woed tans in Heidelberg langs die N3, R23 en R42.

Verskeie boodskappe vir dringende hulp van plot eienaars het vanaf 8h30 vanaand (22 Junie) op die Gemeenskaps Veiligheids Eenheid (GVE) nood groep deur gekom.

Lede van die GVE saam met Lesedi Brandweer is tans besig om te reageer.

Lede van die GVE saam met Lesedi Brandweer is tans besig om te reageer.

Motoriste word gewaarsku om versigtig te wees aangesien vlamme hoog is en baie rook tans sig belemmer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button