Local newsNews
Volkie netbalspelers deur na Gauteng kampioenskappe
Volkie o13 span beste in die distrik.
Die o13-netbalspelers van die Laer Volkskool het onlangs deelgeneem aan die Hoops-uitspele by die Hoër Volkskool.
Hulle het al vyf van die vyf wedstryde wat hulle gespeel gewen en sodoende eerste in die Sedibeng-distrik geëindig.
Hiermee het hulle gekwalifiseer vir die Gauteng Kampioenskappe wat op 13 September by Hoërskool Florida plaasgevind het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



