Paisley is 'n 12-week-oue Jack Russel-kruis teef wat deur haar vorige eienaars aan die DBV oorhandig is.
Die diere is beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV geleƫ te Retiefstraat 1.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Duke is ‘n twee-jarige Labrador-kruis reun wat deur sy vorige eienaars aan die DBV oorhandig is.Yuki is ‘n kruisras teef wat aan die DBV oorhandig is.Max is ‘n een-jarige oue Labrador-kruis reun wat deur sy vorige eienaars aan die DBV oorhandig is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!