Local news

Diere vir aanneming

Die diere is almal op soek na goeie huise.

Die diere is beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV geleƫ te Retiefstraat 1.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Rose was in haar vorige eienaars se erf verlate gevind nadat hulle verhuis het.
Whiski was verlate in sy vorige eienaars se erf gevind.
Pepsi is ‘n vriendelike twee-jarige wyfie kat.
Sage is ‘n twee-jarige German Shepherd-kruis wat aan die DBV oorhandig is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button