Max is ‘n een-jarige oue Labrador-kruis reun wat deur sy vorige eienaars aan die DBV oorhandig is.
Dié diere is beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë by Retiefstraat 1.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Duke is ‘n twee-jarige Labrador-kruis reun wat deur sy vorige eienaars aan die DBV oorhandig is.Sasha is ‘n een-jarige teefie wat deur haar vorige eienaars aan die DBV oorgeteken is.Bruce is ‘n vier-jaar-oue Jack Russel wat deur sy vorige eienaars aan die DBV oorgeteken is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!