Shaggy is 'n twee-maand-oue Pekingese-kruis reun wat 'n liefdevolle huis soek.
Die diere is beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Binky is ‘n een-jaar-oue Yorkie-kruis teefie wat aan die DBV oorhandig is.Angel is ‘n kaliko wyfiekat van sowat ses maande.Moxie is ‘n kruisras tefie van sowat een jaar wat aan die DBV oorhandig is.Sassy is ‘n een-jarige Yorkie-kruis teefie wat aan die DBV oorhandig is.Cody is ‘n driejarige Maltese reun wat aan die DBV oorhandig is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!