Paco is ‘n drie- na vierjarige reun wat in die DBV se aflaaihokke gevind is.
Die diere is beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Cody is ‘n driejarige Maltese reun wat aan die DBV oorhandig is.Shaggy is ‘n twee-maand-oue Pekingese-kruis reun wat ‘n liefdevolle huis soek.Moxie is ‘n kruisras reun van sowat een jaar wat aan die DBV oorhandig is.Waffles is ‘n klein kruis-ras tefie van sowat drie maande wat by die DBV aangekom het as verdwaalde.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!