Local newsSport

Plaaslike tweekamp atlete skitter

Tweekamp atlete kwalifiseer vir SAs.

Sewe plaaslike atlete het onlangs aan die Gauteng Interprovinsiale Tweekampkampioenskap deelgeneem.

Lian Coetzee, Jean-Michael Coetzee, Mischa Jansen, Liane Smook, Jayden Smook, Zandré Smook en Huib Spong het deelgeneem aan die tweekamp wat swem- en hardloop items behels.

Die atlete het teen mede-atlete van Noordwes, Noord-Gauteng, Limpopo, Vrystaan en Mpumalanga meegeding.

Sprong en Smook het gekwalifiseer in die o17 ouderdomsgroep om aan die Suid-Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe deel te neem wat op 31 Maart plaasvind.

Huib Sprong en Zandré Smook het gekwalifiseer om aan die SA Tweekampkampioenskappe deel te neem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button