Local news

Diere vir aanneming

Die diere is beskikbaar vir aanneming en is opsoek na goeie huise.

Dié diere is beskikbaar vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Bruno is ‘n sewe-jarige reun wie se vorige eienaar verhuis het.
Lottery is ‘n Boxer-kruis teef wat aan die DBV oorhandig is.
Bingo is ‘n Doberman-Pincher reun wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.
Fiela was in die DBV se oornag aflaaihokke gevind.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button