Volkskool se Adrienne MacDonald-Hutchenson het tydens die onlangse skoolvakansie aan die Toyota Paasfees Uitdaging Ruiter kompetisie deelgeneem.
Die kompetisie was beslis van 1 tot 10 April by Kyalami Park.
Adrienne het in die Junior Elementary Medium Dressage afdeling ‘n eerste- en ‘n derde plek behaal.
Adrienne was ook aangewys as Victor Ludorum vir Junior Medium.
In die Junior Elementary Dressage afdeling het Adrienne ‘n tweede plek behaal en in die Junior Open Equitation afdeling het Adrienne ‘n vierde plek behaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



