Reese is 'n Husky-kruis teef wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.
Dié diere is vir aanneming beskikbaar by die Heidelberg DBV geleë te Retiefstraat 1.
Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.
Alanah is ‘n drie-jarige Husky-kruis teef wat as verdwaalde by die DBV aangekom het.Piper is ‘n vyf-maand oue wyfiekat.Moomoo is ‘n vier-maand-oue Tuxedo mannetjieskat.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!