Op Werkersdag (1 Mei) het die jaarlikse Advent Haven mark by die Sedaven Estate plaasgevind.
Die publiek het van vroeg af ingestroom om die groot verskeidenheid stalletjies en aktiwiteite te ondersteun.
Spookasem, lekkers, kos, boepens broodjies, beddegoed, klere, skoene, tuis gemaakte items en wit olifant stalletjies, tesame vermaak het alles bygedra tot ‘n suksesvolle dag.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



