Die Hoër Volkskool het op 20 Mei teen die Hoërskool Jeugland te staan gekom op Volkskool se rugbyvelde.
Daar was gemengde uitslae gewees.
Die uitslae is: o14A Volkskool 20- Jeugland 0, o15B Volkskool 45 – Jeugland 10, o15A Volkskool 34 – Jeugland 15, o15B Volkskool 12 – Jeugland 19, o16A Volkskool 16 – Jeugland 17, o16B Volkskool 0 – Jeugland 41, derde span Volkskool 5 – Jeugland 22, tweede span Volkskool 29 – Jeugland 26 en eerste span Volkskool 33 – Jeugland 27.
Volkskool se volgende wedstryde is op 27 Mei teen Hoërskool Hugenote op Volkskool se velde.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.