Local newsSport
Volkie gekies vir Bokkieweek nasionale span
Juandré Labuschagne van die keurders seoog.
Leerders van die Laer Volkskool het aan die onlangse Bokkieweek te Kroonstad deelgeneem.
Juandré Labuschagne (o13) het die oog van die keurders gevang en is vir die nasionale uitnodiging span gekies.
Daar was altesaam 368 seuns van 16 unies wat aan die Bokkieweek in verskeie ouderdomsgroepe deelgeneem het.
Na die week se wedstryde was twee Bokkieweek spanne gekies naamlik die Bokkie uitnodiging asook nasionale spanne.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



