Local news

Heidelberg DBV: Diere vir aanneming

Die diere is tans by die DBV en is op soek na goeie huise.

Dié diere is vir aanneming by die Heidelberg DBV geleë in Retiefstraat 1 beskikbaar.

Vir meer inligting, kontak 016 342 4114.

Fawn is ‘n vier-maand-oue German Shepherd en Malinois kruis teef wat ‘n eienaar benodig wat die rassoort ken.
Sasha is ‘n een-jaar-oue German Shepherd teef wat ‘n huis soek.
Billy-Bob is ‘n vriendelike Pitbull-kruis reun wat naby die vliegveld gevind is.
Saartjie is ‘n kruisras teef wat ‘n goeie huis benodig.
Davey is ‘n vier-jaar-oue Jack Russel reun wat by die DBV as verdwaalde aangekom het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button