Local newsSchools

Volkie tennisspan wen liga

Die spelers het 'n goeie seisoen op die tennisbaan gehad.

Die Laer Volkskool seuns o11A tennisspan het uitstekend gevaar in die Sedibeng Laerskole liga.

In die finaal het Volkies teen Risiville te staan gekom en na afloop van die kragmeting het die Volkies as oorwinnaars van die baan gestap en die daarmee die liga beklink.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button