Mieke Coetzee-Olivier het die tweede-hoogste punte in kultuur gekry.
Die Laerskool AG Visser se top presteerders in sport, kultuur sowel as akademie vir 2023 is onlangs aangewys.
Die wenners is as volg:
Mieke Coetzee-Olivier (tweede-hoogste punte in kultuur); Nethan Nel (tweede-hoogste punte vir kultuur vir juniors); Marnitz Rabie (top junior redenaar asook die junior met die meeste punte vir kultuur); Mieka Rabie (ATKV skild vir die leerder wat die hoogste punte in kultuur verower het, senior redenaar in Engels en beste senior redenaar); Mieka Rabie en Mieke Coetzee-Olivier (deel die trofee vir veelsydigste deelname aan Eisteddfods); Melaney Pruis (meisie landloop atleet van die jaar, graad sewe Dux leerder en bittereinder entrepreneur van die jaar); Chantelize Pruis (beste meisie atleet, sport meisie van die jaar en netbalspeler van die jaar); Siphesihle Sigasa (rugbyspeler van die jaar); Zackary Potgieter (Vissielander van die jaar); Yvonne Buys (mees ontluikende netbalspeler van die jaar); Shadette Botha (skaakspeler van die jaar asook algehele beste skaakspeler); Leon Liebenberg (beste posisionele rugbyspeler en sportseun van die jaar); Keenan Wilcocks (landloop seuns atleet van die jaar); Dylan de Bruyn (krieketspeler van die jaar); Logan van der Merwe (veldwerker van die jaar); Zian Muller (junior Victor Ludorum); Jordan van den Berg en Mynhardt Theunissen (deel die toekenning vir beste seuns atleet van die jaar).
Mieka Rabie en Mieke Coetzee-Olivier deel die trofee vir veelsydigste deelname aan Eisteddfods.
Leon Liebenberg is die beste posisionele rugbyspeler en sportseun van die jaar.
Dylan de Bruyn is die krieketspeler van die jaar.
Marnitz Rabie is die top junior redenaar asook die junior met die meeste punte in kultuur.
Chantelize Pruis is aangewys as die beste meisie atleet, sport meisie van die jaar en netbalspeler van die jaar.
Jordan van den Berg Mynhardt Theunissen deel die toekenning vir beste seuns atleet van die jaar.
Mieka Rabie het die ATKV skild ontvang vir die leerder wat die hoogste punte in kultuur verower het en is ook die senior redenaar in Engels sowel as beste senior redenaar.
Shadette Botha is die skaakspeler van die jaar asook algehele beste skaakspeler.
Nethan Nel het die tweede-hoogste punte vir kultuur by die juniors.
Siphesihle Sigasa is die rugbyspeler van die jaar.
Melaney Pruis is die landloop meisie atleet van die jaar, graad sewe Dux-leerder en bittereinder entrepreneur van die jaar.
Keenan Wilcocks is die seuns landloop atleet van die jaar.
Zian Muller het die junior Victor Ludorum toekennig ontvang.
Yvonne Buys is die mees ontluikende netbalspeler van die jaar.
Logan van der Merwe is die veldwerker van die jaar.
Zackary Potgieter is die Vissielander van die jaar.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!