Local newsSchools
Vossies wys leerlingraad aan
Die nuwe leerlingraad vir die 2024 skooljaar is verkies.
Laerskool Tini Vorster het onlangs hul nuwe leerlingraad en hoofleiers vir die nuwe skooljaar verkies.

Derde van agter: Sue-Anne Coetzee, Alicia Appel, Hendrik van Vuuren, Evan Smuts, Megan Willemse en Cayleen Grobler. Tweede van agter: Amelia de Beer, Zoey Galant, Dillan Storm, William Simpson en Werno Steyn.
Voor: Johan Rudolph, Hanu van der Westhuizen, Danté Davis, Lizé Lira, Tristyn Jones en Lukie Olivies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



