Local newsSchools

Vossie atlete laat die rekords spat

Atlete van die Laerskool Tini Vorster het rekords laat spat tydens 'n vriendskaplike atletiekbyeenkoms wat op 25 Januarie teen die Laerskool Christiaan Beyers plaasgevind het.

Atlete van die Laerskool Tini Vorster het rekords laat spat tydens ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms wat op 25 Januarie teen die Laerskool Christiaan Beyers plaasgevind het.

Damien McGeer verbeter die seuns o8 80m rekord met 12.18. Die vorige rekord was 12.54.
Dominique Kriel verbeter die dogters o13 gewigstoot rekord met 12.24. Die vorige rekord was 10.87. Sy het ook die dogters o13 hoogspring rekord met 1.4m verbeter. Die vorige rekord was 1.36m.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button