Local newsSchools
Top presteerdes by Vossies aangewys
Die skool wys aan die einde van elke kwartaal die top akademiese spanne aan.
Die Laerskool Tini Vorster se top presteerders vir die laaste kwartaal van 2023 is op 29 Januarie aangewys.
Dakota Coetzee is die algemene top presteerder vir Graad Vier. Die toppresteerder vir Gaad Vyf is Imé Bronkhorst en onder die Graad Ses groep het Amelia de Beer koning gekraai.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.