Local news
Seniors geniet Boervrou vertoning
Tydens die vertoning is die boervrou in die geskiedenis van Suid-Afrika uitgebeeld.

Die bekende persoonlikheid en besigheidsvrou Sandra Taljaard het op 8 Maart haar eenman vertoning, Die Boervrou en haar volk na Nigel Tuiste van Bejaardes gebring.
Solidariteit Helpende Hand Nigel-tak met die voorsitter Nico Jansen van Vuuren aan die stuur, het daartoe bygedra dat die vertoning in Nigel kon plaasvind.

Tydens die vertoning is die boervrou in die geskiedenis van Suid-Afrika uitgebeeld.
Die inwoners het die toneelstuk geniet met vele wat met Taljaard se vertolking van die geskiedenis kon identifiseer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.