Local newsSport

Netbalspelers haal Sedibeng-span

Die spelers sal deelneem aan die eerste rondte van die Gauteng Netbalproewe.

Verskeie netbalspelers van die Hoër Volkskool is vir die Sedibeng-netbalspan gekies.

Die spelers sal deelneem aan die eerste rondte van die Gauteng Netbalproewe wat op 2 April by Hoërskool Florida gaan plaasvind.

Die spelers is:

o14: Alexia Conte en Layla Ligthelm.

o15: Thalea Jonck, Emma Barnard en Noa Froneman.

o16: Jon-Benet Bauer, Arné van Tonder, Leila de Beer en Lalie van der Merwe.

o17: Jané Wepener, Inge Boshoff, Luné Wepener, Karin Venter, Jazmin Fourie en Vonné Meyer.

o18: Melandi Grobler, René Venter, Anchen Wilken en Chamoné Krugel.

Die o16 spelers is Jon-Benet Bauer, Arné van Tonder en Leila de Beer. Afwesig: Lalie van der Merwe.
Die o18 spelers is Melandi Grobler, René Venter en Anchen Wilken. Afwesig: Chamoné Krugel.
Thalea Jonck en Emma Barnard sal vir die o15 span speel. Afwesig: Noa Froneman.
Die o14 spelers is Lexia Conte en Layla Ligthelm.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button