Local newsSport

Lewensredder neem deel aan SA’s

Die vorige rekord het vir ses jaar gestaan

FC Rosslee, ‘n leerder van die Hoër Volkskool het onlangs met groot welslae aan die Gauteng Lewensredding Gala deelgeneem.

Die byeenkoms het op 9 Maart in Pretoria plaasgevind.

FC het in sy vyf items vyf goue medaljes ingepalm.

Hy het ook ‘n Gauteng rekord in die 100m item opgestel.

Die vorige rekord het vir ses jaar gestaan. Rosslee se oog is nou op die Suid-Afrikaanse rekord.

Sy volgende nasionale byeenkoms vind plaas van 21 tot 28 Maart in Durban.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button