
Suikerbosoord se eie Elkana Koor het op 15 Maart ‘n vroeë Paasfees vertoning by die oord vir die inwoners aangebied.
Die nuwe koorleier, Richert Wehmeyer, is ook tydens die geleentheid aan almal bekendgestel.

Elmarie Grobler het die begeleiding op die klavier waargeneem.
Wehmeyer en Grobler het die gaste ook bederf met ‘n spesiale duet sangstuk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.