Local newsSport

Wiggell broers wikkel op die tennisbaan

Beide die broers het goeie welslae op die baan behaal.

Die Wiggill broers, wat leerders aan die Hoër Volkskool is, is besig om hul kishoue, rughoue en voorarm houe te laat tel.

Bryan Wiggill het onlangs aan die Gauteng-Oos Tennis Kampioenskap deelgeneem.

In sy wedstryd het Bryan 6-1, 6-1 gewen.

Bryan is verkies om die Oos-Gauteng Span in die o19-ouderdomsgroep te verteenwoordig.

Nathan Wiggill het in sy beurt aan ‘n inter-provinsiale tennis toernooi in die o15 ouderdomsgroep deelgeneem.
Nathan het met 6-1, 6-1 geseëvier.

Bryan Wiggill in aksie op die baan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button