Laerskool Tini Vorster se leerlingraad het onlangs vir Pierre Olivier en Diané van der Linde verwelkom.
Die leerders is op 20 Maart tydens saalopening aangewys nuwe lede van die skool se leerlingraad.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



