Local newsSport

Dié twee Volkie netbalspelers ken hul verdediging

Die toernooi is in Pretoria beslis en talle skole het deelgeneem.

Hoër Volkskool se netbalspanne het onlangs aan die Afrikaans Hoër Prestige Toernooi in Pretoria deelgeneem.

Volkies se o16 span het algeheel derde geëindig.

Twee Volkskool spelers is ook as beste verdedigende spelers van die toernooi aangewys.

Arné van Tonder is aangewys as die beste o16 verdedigende speler en Jazmin Fourie as die beste verdedigende o17 speler van die toernooi.

Arné van Tonder is aangewys as beste verdedigende o16 speler.
Jazmin Fourie is aangewys as die beste verdedigende o17 speler.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button