Local newsSport

Laer Volkskool rugbyspelers gekies vir proewe

Die spelers het die keurders se oog gevang en dring deur na die volgend proewe.

Sewe leerders van die Laer Volkskool is vir die Vereeniging o12- en o13-rugbyspanne gekies om aan die volgende rondtes proefwedstryde deel te neem.

Die spelers is:

o12A: Blake Haskins en o12B: Stephan Botha, Stefan Swanepoel, Wesley Faul en Cornelius Uys.

o13A: Lee Barnard en o13B: Cilliers de Beer.

Lee Barnard en Cilliers de Beer (o13).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button