Local newsSport

Volkskool en Hoërskool Hugenote sê mekaar die stryd aan

Gemengde uitslae vir Volkies teen Hugenote.

Hoër Volkskool het die naweek van 5 tot 6 April teen Hoërskool Hugenote van Springs in verskeie sportaktiwiteite deelgeneem.

Die uitslae was:

Tennis: Volkskool 40 – Hugenote 23.

Hokkie: Seuns o16: Volkskool 2 – Hugenote 0 en eerste span Volkskool 0 – Hugenote 1.

Dogters: o14A Volkskool 0 – Hugenote 4; o14B Volkskool 0 – Hugenote 2; o15A Volkskool 0 – Hugenote 2; o15B Volkskool 1 – Hugenote 5; o16A Volkskool 2 – Hugenote 3; tweede span Volkskool 3 – Hugenote 4; en eerste span Volkskool 0 – Hugenote 3.

Netbal:

o14A Volkskool – 18 – Hugenote 15; o14B Volkskool 31 – Hugenote 4; o15A Volkskool 30 – Hugenote 5; o15B Volkskool 35 – Hugenote 8; o16A Volkskool 38 – Hugenote 5; o16B Volkskool 22 – Hugenote 10; o17A Volkskool 47 – Hugenote 3; o19A Volkskool 40 – Hugenote 19; en o19B Volkskool 22 – Hugenote 8.

Rugby:

o14A Volkskool 13 – Hugenote 17; o14B Volkskool 7 – Hugenote 15; o15A Volkskool 14 – Hugenote 0; o15B Volkskool 5 – Hugenote 19; o16A Volkskool 26 – Hugenote 5; o16B Volkskool 29 – Hugenote 0; derde span Volkskool 7 – Hugenote 15; tweede span Volkskool 0 – Hugenote 7; en eerste span Volkskool 10 – Hugenote 17.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button