Verskeie netbalspelers van die Hoër Volkskool is vir die finale rondte van Gauteng proewe gekies.
Die gekose netbalspelers is as volg:
o14: Layla Ligthelm.
o15: Emma Barnard en Noa Froneman.
o16: Arné van Tonder, Leila de Beer en Lalie van der Merwe.
o17: Jané Wepener, Karin Venter en Luné Wepener.
o18: René Venter, Anchen Wilken, Melandi Grobler en Chamoné Krugel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







