Local newsSport

Volkie vaar goed by karate kampioenskappe

Die leerder het 'n derde plek in een van die afdelings behaal.

Hoër Volkskool leerder en karateka, Chriselda Viljoen is gekies om die Gauteng Karate Federasie te verteenwoordig by die KSA se Nasionale Kampioenskappe wat op 6 en 7 April in Durban plaasgevind het.

Sy het ‘n derde plek in die Kumite afdeling behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button