Roné Loxton (08) is aangewys as die junior Victrix Ludorum.
Laerskool Hannes Visagie het op 11 April hul top atlete aangewys.
René Vogel (o12) is aangewys as die beste dogters veldatleet en die senior Victrix Ludorum.
Vicky Badenhorst (o12) is aangewys as die beste dogters veldatleet.
Kristiaan Albert (o9) is aangewys as die junior Victor Ludorum.
Lubbe Louw (o12) is aangewys as die beste seuns baanatleet, beste seuns veldatleet en die senior Victor Ludorum.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.