Local news
Balle rol in guns van spelers in pienk
Die spelers was vrolik in pienk getooi en hul hoede het beslis uitgestaan.
Die vroue van Heidelberg Rolbal Klub was op 5 April genooi vir ‘n opedag toernooi by die Meyerton Rolbal klub.
Die spelers moes almal ‘n mooi hoed dra vir die dag en Marie Le-Hanie het gesorg vir die spesiale uitrustings in pienk wat beslis uitgestaan het.
Die span het drie wedstryde gespeel en al drie wedstryde gewen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



