Local news
Balfour klop Maranatha op die netbalbaan
Die spelers het hul beste op die baan gegee en oorwinning gesmaak.
Balfour Gekombineerde Skool se laerskool netbalspan het op 11 April teen Laerskool Maranatha te staan gekom en die wedstryd met 17-11 gewen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



