Local newsSchools
Volkies netbal spelers kry provinsiale kleure
Die netbalspelers is in hul ouderdomsgroepe vir die spanne gekies.
Drie netbalspelers van die Hoër Volkskool René Venter, Luné Wepener en Arné van Tonder is gekies om Gauteng in netbal te verteenwoordig.
Venter is vir die o18’s gekies terwyl Wepener in die o17-span is en Van Tonder is in die o16-span opgeneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




