Local newsSport

Balfour hokkie bobaas teen Johan Jurgens

Balfour se hokkiespelers teken seges aan.

Gekombineerde Skool Balfour se eerste en o15 hokkiespanne het op 24 April teen Dr Johan Jurgens Hoƫrskool in twee wedstryde gespeel.

Balfour het beide wedstryde gewen.

Die eerste span het 3-2 geseƫvier terwyl die o15s as 2-1 as oorwinnaars van die veld afgestap het.

Related Articles

 
Back to top button