Gedurende die skoonmaak en verfraaiing van Heidelberg was daar ook padmerke oorgeverf. Twee lede van die SAWV, Eenheid Suikerbos, Frik van Niekerk en Willem J Pretorius was teenwoordig om die verkeer te beheer tydens die opknappingswerk, op die hoek van HF Verwoerdstraat en Louwstraat, oorkant die weermag basis. Heidelberg Hope was aan die stuur van die projek.
Padmerke is oorgeverf en is nou weer duidelik sigbaar vir motoriste.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!