Local newsSport

Volkie kragopteller verdien silwer

Charné het haar Gauteng kleure ontvang.

Hoër Volkskool leerder en kragopteller, Charné Herman het op 5 April aan die SA Kragoptel Kampioenskappe deelgeneem.

Charné, wat in Graad Nege is, het aan die vroue onder 63kg afdeling deelgeneem.

Charné het ‘n silwer medalje met ‘n totaal van 205kg, wat sy in drie kategorieë behaal het, ontvang.

Daarmee verwerf sy haar Gauteng kleure en sal SA later vanjaar by die Kragoptel Kampioenskappe in Malta verteenwoordig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button