Laerskool AG Visser het leerders wat weet hoe om ‘n hond uit ‘n bos uit te redeneer. Die tweee kwartaal se redenaar wenners vir elke graad is onlangs aangekondig.
Die Graad Ses redenaar wenner is Mieke Coetzee-Olivier.Die junior redenaar wenner is Marnitz Rabie.Die Graad Sewe en algehele senior redenaar wenner is Mieka Rabie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!