Local news

Volkie vaar goed in tweekamp

Huib Sprong het 'n baie indrukwekkende negende plek behaal.

Hoër Volkskool leerder en tweekamp atleet, Huib Sprong (o19) het onlangs aan die Tweekamp Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem.

Huib was deel van Sentraal Gauteng se tweekamp span gewees.

Sprong het uitstekend gevaar en altesaam negende uit 71 deelnemers geëindig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button