Local news

Tannie Anne vier 98ste verjaarsdag

“Ek sal, as die Here my spaar, op 12 Mei, 98 jaar oud word en sien uit na ‘n heerlike sjokolade koek,” was Anne Jordaan se woorde tydens 'n Prontuit onderhoud met die Heraut in Januarie.

Die Heraut het Sondag, 12 Mei vir haar gaan kuier en die sjokolade koek waarna sy so uitgesien het vir haar geneem.

Sy het vertel sy het ‘n heerlike dag gehad en was lekker bederf vir haar 98ste verjaarsdag.

Anne is tans die oudste inwoner van Suikerbosoord.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button