Local news
Volkie kwalifiseer as hokkie skeidsregter
Hokkie skeidsregter is reg om die reëls neer te lê.
Hoër Volkskool leerder Xavier Muller weet van hokkie reëls en fluitjie blaas.
Muller het gedurende die naweek van 11-12 Mei as ‘n hokkie skeidsregter by die SA Hokkie Vereniging gekwalifiseer.
Muller het sy Vlak 0 skeidsregterskursus geslaag.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



