Local newsSport

Volkskool se sportspanne woeker

Die hokkie- en netbal seisoen is in volle swang.

Hoër Volkskool se netbal- en hokkiespanne was onlangs teen verksie skole in aksie gewees.

Die uitslae is soos volg:

Netbal:

Volkskool vs Overvaal: o14A: Volkskool 22 – Overvaal 9; o14B: Volkskool 33 – Overvaal 9.

o15A: Volkskool 32 – Overvaal 6; o15B: Volkskool 30 – Overvaal 13.

o16A: Volkskool 47 – Overvaal 10; o16B: Volkskool 17 – Overvaal 20.

Eerste span: Volkskool 41 – Overvaal 20 en tweede span: Volkskool 21 – Overvaal 9.

Volkskool se hokkiespelers het hul bes gegee op die veld.

Hokkie uitslae:

Dogters: o14B: Volkskool 4 – Leeuwenhof o15B 0.

Volkskool vs Dinamika: o14A: Volkskool 1 – Dinamika 4; o14B: Volkskool 3 – Dinamika 0.

o15A: Volkskool 2 – Dinamika 3; o15B Volkskool 3 – Dinamika 2.

o16A: Volkskool 0 – Dinamika 1.

Eerste span Volkskool 0 – Dinamika 1 en tweede span: Volkskool 3 – Dinamika 0.

Seuns: o16: Volkskool 2 – Dinamika 1.

Eerste span: Volkskool 1 – Dinamika 2.

Volkskool vs Hugenote: o14A: Volkskool 1 – Hugenote 8; o14B: Volkskool 0 – Hugenote 6.

o15A: Volkskool 0 – Hugenote 0; o15B: Volkskool 0 – Hugenote 3.

o16: Volkskool 0 – Hugenote 10.

Eerste span: Volskool 0 – Hugenote 4 en tweede span: Volkskool 0 – Hugenote 4.

Seuns: o16: Volkskool 2 – Birchleigh 0.

Die Hoër Volkskool se hokkiespan op die aaanval teen Dinamika.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button