Local newsSport

Volkies is besig op die sportveld

Volkskool sportspanne het 'n bedrywige week gehad.

Hoër Volkskool se sportspanne was op18 Mei besig op die sportveld gewees.

Die tennisspanne het teen Transvalia te staan gekom.

Dogters: Volkskool 65 – Transvalia 7.

Seuns: Volkskool 58 – Transvalia 14.

Die dogters hokkiespanne het teen Hoërskool Alberton gespeel.

Volkskool se seuns tennisspan.

o14A: Volkskool 6 – Alberton 0.

o14B: Volkskool 3 – Alberton 0.

o15A: Volkskool 1 – Alberton 0.

o15B: Volkskool 1 – Alberton 0.

o16A: Volkskool 1 – Alberton 1.

Eerste span: Volkskool 0 – Alberton 0.

Tweede span: Volkskool 2 – Alberton 1.

Die rugbyspanne het teen Wesvalia van Klersdorp in die Noordvaal liga te staan gekom.

Die o16A spanne van Volkskool en Wesvalia sak in ‘n skrum.

o14A: Volkskool 8 – Wesvalia 38.

o14B: Volkskool 5 – Wesvalia 27.

o15A: Volkskool 29 – Wesvalia 17.

o15B: Volkskool 12 – Wesvalia 5.

o16A: Volkskool 35 – Wesvalia 5.

o16B: Volkskool 17 – Wesvalia 14.

Eerste span: Volkskool 28 – Wesvalia 32.

Tweede span: Volkskool 3 – Wesvalia 24.

Derde span: Volkskool 10 – Wesvalia 20.

Related Articles

 
Back to top button