Local news

Volkskool se NWU reeks uitslae

Volkskool kom terug met goeie uitslae

Hoër Volkskool leerders neem tans deel aan die NWU Prestige Sportreeks.

Die halfeindstryde was die naweek van 19 en 20 April beslis.

Die uitslae is:

Tennis:

Seniors: Volkskool 32 – Marais Viloen 22, Juniors: Volkskool 22 – Wesvalia 32.

Hokkie:

Dogters: o14A Volkskool 3 – Oosterlog 2; o14B: Volkskool 1 – Rustenburg 7.

o15A: Volkskool 0 – Oosterlig 2; o15B Volkskool 0 – Oosterlig 2.

o16A: Volkskool 4 – Wesvalia 0.

Eerste span: Volkskool 3 – Oosterlig 2

Tweede span Volkskool 1 – Potch Volkskool 0.

Seuns: o16: Volskool 0 – Wesvalia 0 en eerste span: Volkskool 1 – Wesvalia 0.

Netbal:

o14A: Volkskool 7 – Zwartkop 21; o14B: Volkskool 13 – Montana 19.

o15A: Volkskool 26 – Wesvalia 7; o15B: Volkskool 6 – Rustenburg 10.

o16A: Volkskool 23 – Rustenburg 16; o16B: Volkskool 17 – Rustenburg 16.

o17A: Volkskool 20 – Rustenburg 10.

Eerste span: Volkskool 29 – Jeugland 17 en tweede span Volkskool 16 – Oosterlig 9.

Rugby:

o14A: Volkskool 42 – Oosterlig 5; o14B: Volkskool 39 – Oosterlig 3.

o15A: Volskool 25 – Zwartkop 10 o15B; Volkskool 31- Oosterlig 5.

o16A: Volkskool 22 – Rustenburg 23; o16B: Volkskool 46 – Marais Viljoen 7.

Eerste span: Volkskool 19 – Potch Volkskool 15, tweede span: Volkskool 17 – Oosterlig 3 en derde span Volkskool 12 – Zwartkop 24.

Related Articles

 
Back to top button