Local news

Volkie akrosport gimnas gaan SAs toe

Die nasionale kampioenskappe vind in Junie plaas.

Hoër Volkskool leerder en gimnas, Megan Marais (Graad Agt) het haar provinsiale kleure in akrobatiese sport verwerf.

Megan is gekies om Sentraal-Gauteng by die ASSA (Acrobatic Sport South-Africa) nasionale kampioenskappe in Junie te verteenwoordig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button