Die Laer Volkskool se twee kore het op 1 Junie aan die RMS Koorkompetisie deelgeneem.
In die junior kompetisie het die Volkies ‘n derde plek losgesing en die senior koor het ‘n tweede plek verower.
Volkskool het ‘n algehele tweede plek verwerf op die dag.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



