Local news

Vissies o10’s is mede kampioene

Vissies kom met 'n beker huis toe.

Laerskool AG Visser se o10-rugbyspan het teen Laerskool Goudrand te staan gekom in die liga reeks se eindrondte op 11 Junie.

Die wedstryd is op Hoërskool Die Anker in Brakpan se veld gespeel.

AG Visser se o10 rugbyspelers het as mede kampioene van die veld af gestap met ‘n eindtelling van 12-12.

Daarmee is beide AG Visser sowel as Goudrand die nuwe kampioene in die liga.

Laerskool AG Visser se o10 rugbyspan met die wentrofee.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Heidelberg Nigel Heraut in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button